African Music Kurt Darren – Kinders van die wind

Kurt Darren – Kinders van die wind

Kinders van die wind by Kurt Darren

NEW 2024 LATEST GOSPEL MUSIC ALERT; Kinders van die wind MP3 by Check-Out this amazing brand new single + the Lyrics of the song and the official music-video titled Kinders van die wind from THE SOUTH AFRICAN SONGBOOK ALBUM by a renowned & anointed Christian music artist Kurt Darren

Stream and Download this amazing mp3 audio single for free and don't forget to share with your friends and family for them to be a blessed through this powerful & melodius gospel music, and also don't forget to drop your comment using the comment box below, we look forward to hearing from you. Thanks!! . #GospelJingle

DOWNLOAD HERE

Kurt Darren Kinders van die wind Lyrics
Ek ken ‘n ou, ou liedjie
Van lewenswel en weë
Van lank-vergane skepe in
Die kelders van die see
Die woorde is vergete
En tog, die deuntjie draal
Soos vaag-bekende grepies in
‘n Baie ou verhaal
Van swerwers
Sonder rigting
Van soekers
Wat nooit vind
En eindelik was almal maar, net kinders van die wind
Gesigte, drome, name
Is deur die wind verwaai
En waarheen daardie woorde is, sou net ‘n kind kon raai
Van swerwers
Sonder rigting
Van soekers
Wat nooit vind
En eindelik was almal maar, net kinders van die wind
Van swerwers
Sonder rigting
Soekers
Wat nooit vind
En eindelik was almal maar
Net kinders van die wind
Van swerwers
Sonder rigting
Soekers wat nooit vind
En eindelik was almal maar
Net kinders van die wind
En eindelik was almal maar
Net kinders
Van
Die wind

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here